Nicola Malherbe

Hoerskool Hopefield

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die idee gekry by die Kosovo-Albaanse ontwerper Teuta Mathoshi. Ons kon nerens so patroon vind nie en kry toe op You Tube n meisie wat die rok uit n laken gemaak het. My ouma van 74 het toe die you tube video bestudeer en sy het die rok vir my gemaak, dit is vir my baie spesiaal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

28 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van "anders" aantrek en ek is baie mal oor al die ontwerper se ontwerpe. Daarom die rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kan regtig nie n deelnkies nie. Die hele rok is vir my mooi. Dis klasiek en stylvol

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media