Nicol Fick

Leer meer Tuisonderrig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou my rok laat pas met my sprankelende en unieke persoonlikheid , die materiaal was iets anders en ek het geweet dit was vir my , toe ek die materiaal en die ontwerp sien kon ek myself indink hoe die rok op my figuur sou pas en in my kop was dit die perfekte rok!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Impaq

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou vir myself n realiteit skep van ń prinses in regte lewe .. Ek wou lyk soos iemand wat uit n veeverhaal uitgekom het ; maar ek moet bieg pintrest was een van my groot hulpbronne…

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo-kant van my rok , want dit weerspiël my persoonlikheid , ń bietjie waaghalsig maar tog elegant.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media