Niché van Wyk
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Wonderboom - Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Klere is een van die beste maniere om te wys wie ons is sonder om 'n woord te sê en die rok het my vrolikheid en jeugdigheid uitgestraal.
