Nicéla Rossouw
Hoërskool Overkruin
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Mammie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was genooi na die matriekafskeid van 2024 en tydens die soektog na 'n rok, het ek op die spesifieke rok afgekom. Ek was mal oor die rok en het net daar en dan besluit dis my rok!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dis onbeskryflik, dis iets waaroor jy droom. Soos die rok aanmekaar gekom het was ek ietwat benoud want die prentjie en die rok het so bietjie van mekaar verskil maar toe ek my rok vir die laaste keer aanpas, het my hart "gesmile". Vir my was my rok prentjiemooi-perfek!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18