Niazell Gräbe

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ‘n elegante eenvoudige champagne kleurige fantasie. My rok is ‘n afskouer ontwerp met ‘n lae V-hals. Die boonste gedeelte is perfek afgerond met honderde kraletjies wat my Ma een vir een met die hand aangewerk het. Ek en my Ma het saam gedroom en vir my die perfekte elegansie geskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om my persoonlikheid in die rok te weerspieël, eenvoudig maar tog sprankelend. Ek wou gemaklik voel in die rok maar tog elegant en vroulik lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

ALLES, elke detail en elke liewe kraletjie was petfek aangewerk en net soos ek daaroor gedroom het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media