Nerine Hattingh

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van eenvoud, klassiek en styl! My keuse was "Vogue" as design styl gevoel. Carike Nel Designs het my droom laat waar word. Ek love my rok!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die tema van my rok en fotosessie was Vogue. Ek hou van die Europese klassieke gevoel van eenvoud en stylvol. Ek hoop julle hou van my rok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die eenvoud, die kleur en die strik!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media