Neré Scholtz

Neré Scholtz Neré Scholtz Neré Scholtz

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kuilsrivier

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het 'n styl gekies wat my toelaat om dit weer na die tyd te kan dra na ander geleenthede toe, asook dat dit vir my vroulik en elegant laat lyk en voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media