Nena Visser

Hoërskool D.F. Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is semi-sheer met ‘n “scoop” neckline. Die besonderse materiaal van die rok word verder gekomplimenteer deur die ekstra “beading” wat reg oor die rok gevind kan word. Hierdie droom rok van my is als te danke aan die uitmuntende Didi Couture.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool D.F. Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Elie Saab se 2011 “spring runway collection”. Ek is verlief op al die klein details wat in sy rokke gaan en gevolglik in my rok in gegaan het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gedetailleerde materiaal en “beading” wat die klassieke snit van die rok gekomplimenteer het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media