Nea Mostert

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was perongeluk in Graad 11 gewees dat ek n pienk rokkie vir valentyns bal gedra het . Dit het my so laat uitstaan en ek het toe geweet dat my rok MOET pienk wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was dat my rok by my persoonlikheid pas anders maar tog nie verregaande.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling gedeelte van my rok is dat hy verskillemde maniere gedra kan word . Die moue kan afkom en die train kan opgaan. Nog n groot gunsteling gedeelte van my rok is dat ek soos n prinses gevoel het en dat die rok 100% Nea was .

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media