Natasha Vermaak
Hoërskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie vanaf die n blad op instagram gevind maar het nog idees by gevoeg om die rok n meer formele styl te gee.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hoë spleet aan die voorkant van die rok met die vloeiende volume van die rok.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03