Natasha Matthee

Centurion Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek gaan volgende jaar Mode ontwerp studeer by Fedisa, dus het ek my rok self ontwerp. Ek het uniekheid gesoek, wou soos niemand anders lyk nie, maar ek wou ook gehad het die styl moes by my postuur en persoonlikheid pas....

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Centurion Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie van kant, daarom wou ek dit in my rok inkopereer. Ek het presies geweet wat nie by my pas nie en wat ek wou doen, maar pinterest het baie gehelp met idees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel vir my was met elke pas kon ek die vordering sien en geweet dit is presies wat ek ingedagte gehad het en dit was die perfekte lengte.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media