Natasha Geldenhuys

Hoërskool Bastion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die maroongekleurde , vervaardig uit silk, het 'n besondere betekenis vir my gehad. Sy stywe snit het my figuur beklemtoon, terwyl die elegante lank snit en die manier waarop die plooie geval het, 'n aanvullende pragtigheid aan die rok gegee. Ek het liefde vir die dieprooi kleur en die rok het perfek by my gepas, wat my selfvertroue in elke situasie ingeboesem het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok stel 'n roos voor wat altyd by my Ouma se huis geblom het, die kleur gee my 'n gevoel van liefde en trots. Net soos die persoon wat my Ouma was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok was vir my asemrowend!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media