Naricka Henegan

Hoerskool Framesby

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Lang Konings blou glitter rok met n effense slee met lae rug, dun baadjies op skouers en slit op linkerbeen.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Framesby

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was my eie keuse van rok wat deur Anton Randall die ontwerper verbeter was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My oop rug, my slit en die mooi blou kleur van die rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media