Nalien van Loo

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek koester die prentjie al baie lank en was só seker van die kleur en patroon dat ek en my ma die lap al begin verlede jaar gaan aankoop het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja, wat n wonderlike aand!!! Alles was mooi en perfek.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rooi is is vrolik en ontwerk spelerig en natuurlik gemaklik. My skoene is uit leer handgemaak en was heelaand gemaklik en by my gepas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die wye rok, dat ek kon swaai en draai.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media