Nakita Prinsloo

Highschool Lydenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

n Balrok met pers satyn romp en silver kant bostuk met n pragtige halslyn.Romp het n dun laag net oor die satyn met n slit aan die regter kant.Die rok het n pragtige lae oop rug. Ek het die styl rok gekies vir gemak. Wou nie die hele aand ongemaklik wees nie. Die rok het my eerlik soos n prinses laat voel. Ek het altyd ge weet dat ek pers as my kleur wou gebruik dit was net om die regte kleur pers te kry.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

yes

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was verseker gemak. Ek is n kortbroek en plakkie jong dame wat nie baie formeel aantrek nie. Ek wou ook nie die hele aand loop en trek of vashou om die rok bo te hou nie. Het lank gesoek tot ek 2 prentjies gesien het en dit in my styl uiteen gesit het. Tannie Claire wat my rok gemaak het, het presies verstaan wat ek wou gehad het en dit het so maklik gegaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok. My rok was perfek net soos ek dit wou gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media