Nadine Kloppers

Nylstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Toe ek my rok die eerste keer sien het ek dadelik geweet dit is die een. Die kleur, styl en net sommer als was perfek!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou net gemaklik voel. Nie "stoot en trek" aan die rok heel aand nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo stuk met die kant, en oop rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media