Nadia Vorster

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis n styfpassende, teal kleur rok met besonderse detail op. Dis baie klassiek en eenvoudig, maar tog is dit die rokke wat vir my deesdae die meeste uistaan. Ek het n mengelmoes van verskillende ontwerpe gevat en dit myne gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

C&N Sekondêre Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vrouens gooi, in vandag se generasie, die waarde van outydse elegansie weg en onderskat die krag wat klassieke styl het. Ek het style en ontwerpe van die ou dae gebruik en dit bietjie gemeng met vandag se mode. Ek het n klassieke rokkie, maar met die kraeletjies gee dit my rok net n hupstoot. Mens sou dit nooit kon sê nie, maar my inspirasie kom van my ou brein af met sketse en konstante visuele veranderinge in my kop!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oopgesnyde rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media