Nadia Van Zyl

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n "Rouged aqua marine liqued satin " rok en ek het hierdie spesifieke kleur en styl gekies omdat dit vir my baie uniek was en ek gevoel het dit by my persoonlikheid pas. Ek hou altyd daarvan om anders te wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Df Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou net graag gehad het dat my rok my liggaamsfiguur beklemtoon en dat dit my oë moet laat uitstaan. Dus het ek en my ontweprer daardie aspekte as inspirasie gebruik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die a - simmetriese voorkant. Ek voel dit het my rok soveel meer uniek gemaak en dan ook die kleur wat baie mooi by my oog kleur gepas het. Nog een van my gunsteling dele was die agter kant se detail.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media