Nadia van Wyk

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het ñ sweetheart nek, met “princess moutjies” soos my ma dit noem, en hy is goud met gaas aan die onderkant met baie glitter en sequins.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het self my hele rok uitgewerk deur verskillende style waarvan Ek hou in een rok saam te sit en met die hulp van my ontwerper Zanele dit n realiteit gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Elke deel van my rok was my heel gunsteling, maar Ek moet sê die glitter vat die koek !!! En Natuurlik ook die mooi goue kleur van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media