Nadia Snyman

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Pink sequin rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

In die kar oppad Boksburg toe, het ek op twee 'streng' reels besluit; GEEN pienk en GEEN sequin. Ironies was die eerste rok wat my oog gevang het 'n vol magenta-pienk, sequin rok. Die ander rokke het toe nie dieselfde woema nie. What's the use of a mind when you can't change it.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

EK het die rok gedra. Die rok het nie my gedra nie. En ek was 'n pienk discoball.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media