NADIA RUACH NIEMAND

Hoër Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die sagte ontwerp van Paolo Sebastian se 2020 Lente/Somer reeks. Dit reflekteer die sagtheid van die vrou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om soos 'n griekse godin te lyk, tergelyke tyd vroulik en sag.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail van lap wat kruis by die boonste gedeelte, en die groot pof moue as ook die vloei van die rok na onder. die kleur van die material is uniek, want dit kleur die kleure van enige vertrek op en speel in die sonlig.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media