Nadia Rix
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lichtenburg
Skool en dorp/stad van skool
Orania CVO Skool; Orania
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek glo dat matriekafskeid die enigste geleentheid is om die rok te dra wat kinderdrome laat waar word. Dus het ek 'n wye prinses-styl rok gekies. Die rok moes genoeg blink om te skitter in die aand lig.
