Nadia Marais

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is 'n "Barbie" pienk rok met met blinkers wat van kleur verander in die son. Dit het 2 splete en uitgesnyde dele. Daar is ook steentjies op die bandjies. Dit glinster in die sonlig en gee 'n meermin effek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag iets uniek doen wat mense nog nie gesien het nie. Ek is mal oor enige iets wat blink asook die kleur pienk. Die materiaal laat my aan 'n meermin dink.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is al die blinkers wat die rok laat skyn en uitstaan.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media