My Inskrywing

Afrikaans Hoër Meisiesskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het begin met my rok in Mei. Ons het op die 20ste September gaan pas en my rok was n ramp. Alles was verkeerd.
My Ma het n ontwerper in Kzn genader met net n paar dae voor die Matriekafskeid en ek het vir haar gevra om vir my die rok te maak met n oop rug. Ons het oor n video call materiaal gekies en mates deur gestuur. Met net 5 dae het Casey Jeanne my rok gemaak en per vliegtuig gestuur en ons het sonder enige pas sessies my rok gaan haal die oggend van die Matriekafskeid en hy het perfek gepas. Die mooiste rok ooit. Ek het soos n princess gevoel

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media