Karin Harvey
Hoërskool Brits



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
"Elegant, eenvoudig en tydloos."
Dit is die woorde wat ek vir my ma gesê het toe sy begin het om my rok te maak.
My rok is bedek met ń ligte materiaal vol pêreltjies, wat digter word soos my rok afloop.
Nes my rok is my persoonlikheid ook "less is more".