Muriel Gourley

Hoërskool Raslouw

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons het gekies om dit pnik te maak,want dit is die kleur wat ek die meeste so voel.Die res het net van self gekom.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Rustenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het van die begin af geweet ek wil soos 'n Sprokiesprinses lyk en toe kry ons dit reg!Ons het gekyk na die Renaissance-tydperk se rokke.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek ka my rok sonder die korset dra.Dit laat toe dat ek my rok weer en weer gaan kan dra.

Datum van matriekafskeid?

2005-06-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media