Morgan Van Rensburg

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My hoof doel met my matriekafskeid rok was om glad nie soos die ander meisies te lyk nie. Elke meisie is uniek en so ook haar styl. My hoop was met my ontwerp om meer van myself te openbaar eks altyd een wat meer na die neutrale kant buig maar met hierdie rok was dit my doel om heel temal anders te wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou as my eie unieke self opdaag en daarvoor was dit nodig om n rok te dra wat uniek is aan my. Dit was n bymekaar plek van idees om die perfekte ontwerp te kry, en selfs met die skets het ek nooit gedink dat my rok so sou uitdraai nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Absoluut alles. Dit sal vir my onmoontlik wees om een deel te kies. Die broekpak was nie net stylvol en modern nie maar beslis ook baie gemaklik. Ek sien my romp as n showstopper, die manier hoe die verskillende kleure van die blare my broekpak gekomplimenteer het was vir my mooier as mooi.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media