Monja Combrinck
Overkruin Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
"Ek sal nou"
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was n unieke styl en kleur en pas by my persoonlikheid. Ek hou van uitstaan en anders wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Boere meisie met n twist. Ek is 90% van die tyd in my kortbroek, kaalvoet tussen die perde en die honde.
My rok is n toonbeeld van my vroulikheid wat net so kan sprankel soos die kaalvoet meisie op die plaas.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18