Monique Venter

Hoërskool Framesby

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na maande se beplanning het ek 3 verskillende ontwerpe in gedagte gehad vir my droom matriekafskeid rok. Met die hulp van n bekende ontwerper in Port Elizabeth, Johan Wolmarans, kon hy die ontwerpe kombineer. My kleur keuse, naamlik "plum" is al vanaf graad 5 een van my top keuses gewees. Ek wou aan die begin nie 'n slee gehad het nie, maar Johan het my oorreed en ek is nie vir 'n oomblik spyt daaroor nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media