Monique Grobler

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Moes maar soos baie matriek meisies aanlyn gaan soek het vir iets. Ek het na iets gesoek wat my elegant en vroulik laat voel. Die styl en kleur het onmiddelik my aandag getrek. Die rooi beklemtoon my oë en het warm en mooi teen my vel gelyk. Wedding Bell Couture in Witbank het aan my droomrok vlerke gegee. My Matriekafskeid rok was presies wat ek wou gehad het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets gesoek wat anders is, wou elegant en stylvol lyk en onmiddelik aandag trek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae rug en die kleur. Ek het soos prinses gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media