Monique Ferreira

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het lank gesoek vir 'n ontwerp. Nadat ek die onderkant van 'n rok gesien het, en 'n ander bostuk, het ek dadelik geweet wat ek wou he. Eloise van Jasmine het my rok ontwerp en gemaak en dit raakgevat.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok pas by my persoonlikheid, sag maar dramaties, met natuurlik so bietjie van 'n Barbie geur daarby. My ma het die Protea Blom gekies vir die handruikertjie wat presies ingepas het by alles. Op die dag het alles net eenvoudig bymekaar gekom en ek is super gelukkig met hoe alles uitgewerk het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die val om die slit en die kant detail.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media