Monique Delport

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bemin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok kom van Zac Posen se Lente 2012-versameling. Die manier waarop die materiaal oor die rug gedrapeer is, het my oog onmiddellik gevang — saam met die kleur wat tydloos en stylvol is. Ek het ‘n bietjie glans detail bygevoeg om die dramatiese effek van die drapering te beklemtoon en die ontwerp lewendig te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeid rok is ongelooflik spesiaal vir my, deur hierdie rok self te maak het ek vir myself bewys dat ek soveel meer kan doen as wat ek gedink het.

Datum van matriekafskeid?

2025-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media