Mizaan van Jaarsveld

Hoërskool Nylstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n tydlose elegante rok dra wat my persoonlikheid weerspieël. Iets wat jy nog nie op 'n foto gesien het, of êrens in 'n winkel sien hang nie….

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nylstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het net geweet toe ek myself in die spieël sien… Hierdie is my rok… mooier as in my mooiste drome… Ek het soos Prinses Diana gevoel… en was so verlief dat ek letterlik die vlinders in my maag voel fladder het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok, is verseker sy halslyn wat my komplimenteer. Ek hou veral baie van die fynste detail van die kralewerk. Die kleur is ook presies dieselfde as my oë, en uniek.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media