Mischa Dyers

De Rust Futura Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het altyd van die rok gehou wat Tiana op "princess and the frog" gedra het en ek wou my eie unieke smaak in sit by die maak van my rok deur die skoenlappers by te voeg. Die slit was net daardie ekstra dramatiese effek wat die rok nodig gehad het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

De Rust Futura Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou rok he wat by my uniekheid pas, my gunstelig kleur is blou so die kleur van my rok was n moet en die skoenlappers simboliseer skoonheid en elegansie vir my dis hoekom ek die skoenlappers op my rok wou he.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was definitief die skoenlappers en hoe die rok my liggaam gepas het, ek het regtig soos n prinses gevoel daardie dag.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media