Mionne Pohl

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n sagte groen met n slit,n oop rug en n blink beltjie. My rok was die eerste een wat ek aan gepas het en die rok met wat ek uit gestap het. Ek het iets gesoek wat die bou van my liggaam gaan komplimenteer my persoonlikheid gaan weerspieël en dis presies wat hierdie rok doen die rok is elegant,tydloos en stylvol.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie van dit wat ek wou gehaad het het ek gekry by “Sherryhill” se rokke maar wou my eie persoonlikheid in n rok sien iets meer ek en dis presies wat die rok is ek in n rok vorm sag maar het nog n blink effek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is definitief my rug en natuurlik die slit wat my rok persoonlikheid gee sowel as die sagte groen kleur wat my oë komplimenteer.

Datum van matriekafskeid?

2023-07-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media