Minyon Kleynhans

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok moes my persoonlikheid en droom saam vasvang het. My rok was 'n A-simmetriese deurskynde illusie korset gewees met n figuur passende rompgedeelte. 'n lang wasige sleep en alles het bymekaar gekom met die blink van die rok wat my die rooi tapyt voorkoms geskep het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Insperasie vir my rok was my ouma gewees. Sy het altyd gesê ek is haar diamant kind en te danke aan haar het ek die idee gekry om my rok vol diamante te maak en om my rok so te laat blink dat almal se koppe sou draai.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was toe ek hom by my ontwerper gekry het en sy het my verras met n lang sleep vir die agter kant van my rok, dit was die ekstra deeltjie wat my droomrok net perfek gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media