Minné Titus

Hoërskool Hexvallei

Tuisdorp

De Doorns

Skool

Hoërskool Hexvallei

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek en my ma het die rok van Shein gekoop.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou nie oorboord gaan met my rok nie, maar het geweet dit moet van silk gemaak wees en dit MOES geel wees.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is wie ek is. Plein, maar met versteekte elegansie. Ek mag van n plaasdorp wees, maar kan oral inpas as dit moet.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My fotos, en natuurlik om my ouers se trots te sien straal.

Planne vir na matriek

Ja, ek wil baie graag verder studeer. Onderwys is nou my eerste keuse, maar ons kyk waar lei die toekoms my.

Gunsteling woord in Afrikaans

Letterlik

Datum van matriekafskeid

2025-10-15

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media