Minke Hengst
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaanse Hoër Meisieskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om ’n rok te skep wat my laat voel asof ek in ’n towerwêreld is. Die sagte kleure, glinsterings en fyn detail gee dit ’n feetjie- en sprokiesgevoel. My rok inspirasie was my jonger self wat net nog altyd ń prinses rok wil dra.
