Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
maermerrie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n eenvoudige en gestruktureerde rok, in 'n sterk kleur he - wat uitstaan, maar nie te veel blink nie. Die rok moes anders wees. My rok moes by my 18 jaar pas, maar ook tydloos wees. Ek het 'n basiese prentjie gehad en Engela het die ontwerp met klein detail soos die knopies en drapering vervolmaak!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is perfek vir my - vir nou - en ek sal vir altyd trots en tevrede wees met my keuse!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02