Minke Du Plessis

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Tydloos en elegant, iets anders as die norm

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok, ek kan nie uitsonder nie. Carike Nel het my idee in wording gebring. Dit is pressies hoe ek dit wou gehad het

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media