Minette Van Wyk

Noordheuwel Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n fee verhaal in n moderne styl skepping gehad het.Die sou my persoonlikheid uitbring, en die prinses gevoel skep van n vroeë antieke tyd vir moderne 2023.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My persoonlikheid is opgeruimd , en ietwat besig, so wou die rok uitbeeld deur hoe ek myself sien.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail tov die uitbeelding voor en agter, asook die verwyderbare sleep, wat my soos n prinses laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media