Minette Lombaard
Ouderdom
18
Tuisdorp
Randfontein
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Monument in Krugersdorp
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was eenvoudig: ek wou mooi voel en mooi lyk. Ek het nie ’n spesifieke persoon, tema of prentjie in gedagte gehad nie; ek wou eerder iets hê wat my sagte geaardheid weerspieël. ń Pienk element was vir my baie belangrik siende dat dit my gunsteling kleur is. Alles van my rok vanaf die styl tot die fynste detail het my sowaar soos ń feetjie laat voel!
