Miné van Zyl

Parel Vallei

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets sag en vroulik met n tikkie romanse gehad het, ‘n Bohemian rok met baie “ flair”

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Parel Vallei

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het gedink dat ek n rok wil hê wat my persoonlikheid sal weerspieël en waarin ek gemaklik myself kan wees! Iets wat ek weer sal kan dra met tekkies en my denim baadjie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur, “burnt orange” en die lae is vir my nogal uniek

Datum van matriekafskeid?

2024-09-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media