Milla van Heerden
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bellville
Skool en dorp/stad van skool
DF Akademie Bellville CT
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die konsep van my rok het begin met spesifieke idees vir spesifieke areas. Ek wou iets bymekaar sit wat vroulik , romanties, tydloos en ń Klassieke oudheid weerspieël. Met elke meet en pas het ons visie ook aangepas tot in my droomrok!
