Milïsha Gantz

Hoërskool Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ekt my inspirasie van die ontwerp toevalig op pintrest tussen trou rokke ontdek en dadelik geweet dis wat ek wil hé. My rok se ontwerp was prentjie perfek in vergelyking met my inspirasie. Ons het my material eenslag gekoop tussen al die trou materiale.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brackenfell

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my rok was modern, minimal en asemroowend. Ek wou my rok eenvoudig hé, omdat ek glo "less is more", maar tenselfde tyd wou ek mense se aandag trek sodat hulle moet stop en staar.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was dat dit verskriklik mooi in die sonlig geblink het en die effek wat dit gee as die lig deur die material skyn.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media