Milche Mulder

HoërskoolNelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok is ontwerp deur Lynmarie Griffioen. Ek het n droom gehad en sy het dit n werklikheid gemaak

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets tydloos en elegant gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die saam ontwerp, die pas om te sien hoe my droom waar word.

Datum van matriekafskeid?

2023-07-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media