Mila Annelize du Plessis

Hoër Meisieskool Paarl

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is van saliegroen tuille gemaak en bestaan uit ‘n korset en romp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Paarl

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is ‘n groot bewonderaar van Christian Dior en sy suster, Catherine en het inspirasie geput uit veral sy ontwerp genaamd Venus wat uit1949 dateer. Die kleur weerspieël my liefde vir die see en my ontwerper het my inspirasie perfek in realiteit omskep.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gusteling deel van my rok is die herinneringe aan ‘n perfekte aand en einde van fantastiese skooljare wat dit elke keer oproep as ek daaraan dink.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media