Mikyla Jennings

Hoërskool Lichtenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak van bottelgroen Scuba knit met emerald spieëltjies en het definitief my gemaklike en plat-op-die-aarde, maar ook lewendige en positiewe persoonlikheid "weerspieël" :)

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Lichtenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My eerste woorde aan die ontwerper was: “Ek wil soos ‘n disco bal lyk!”

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal daaroor dat my rok die hele tyd met die geringste verandering in lig anders geblink en gesprankel het. Die lang sleep en SAKKE was ook vir my ‘n treffer!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media