Mikayla Bates

HTS Witbank

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou my prinses droom uitlewe en nogsteeds myself wees. Die rok is my gunsteling kleur

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die prinses gevoel maar nogsteeds uitstaan en anders wees as die ander

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My show of saam my pa wat my metgesel was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media