Mika Potgieter

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ligte geel was nog altyd my gunsteling kleur. Selfs my Gr 7 afskeids dans was in ligte geel. My rok is gemaak deur 'Triple G' (FB) en is deur myself aan mekaar gesit, deur verskillende prentjies te vat en een rok daarmee te maak. Ek het met my idee na die dame gegaan, en syt my droom laat waar word. Ek sal 'Triple G' enige tyd aanbeveel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja - Hoërskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Myself :-) Want dit is my gunsteling kleur, en wat my die beste by my persoonlikheid pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit vloei... En dis presies hoe ek dit wou gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media